Claes Bang

Claes Bang
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Claes Kasper Bang
Geboorte 28 April 1967 (1967-04-28)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Claes Bang (gebore 28 April 1967) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Square (2017) en The Girl in the Spider's Web (2018), en in die televisiereekse Anna Pihl (2006) en Bron/Broen (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy